Slag van Majuba met skyngeveg herdenk

PARYS - Die Slag van Majuba wat op 28 Februarie 1881 gevoer is, is Saterdag met 'n skyngeveg by die Udolpho-rivierplaas buite Parys herdenk.

Die geleentheid is deur die FAK se kultuurnetwerk in die Vrystaat gereƫl.

You May Also Like