KRUGERWILDTUIN - Vloede in die Krugerwildtuin het grootskaalse skade aan infrastruktuur aangerig en talle besoekers se vakansie ontwrig.
Tog het die swaar reën 'n voordelige impak op die omgewing.
Eugenie Gregan het met die wildtuin se natuurbewaarders gesels oor die ekologiese gevolge van die vloede.