Solidariteit stel nuwe Afrikaanse aanlyn platform vir werksoekers en werkgewers bekend

JOHANNESBURG - 'n Splinternuwe Afrikaanse aanlyn platform vir werksoekers, werkgewers en leergieriges is Vrydag bekend gestel.

Hierdeur wil Solidariteit lede van die Afrikaanse werksgemeenskap met mekaar verbind en loopbaangeleenthede ontsluit.

Die beweging sĂȘ die platform bewys dat mense nie van die regering afhanklik hoef te wees om te kan werk nie.

Paid Content