DStv Channel 403 Friday, 26 April 2024

Solidariteit wil hof toe oor beoogde rasseteikens

Die regering se konsepregulasies vir rasseteikens in die werkplek ontlok skerp kritiek.

CENTURION - Verskeie organisasies beoog regstappe oor konsepregulasies vir rasseteikens in die werkplek wat onlangs gepubliseer is.

Die konsepregulasies vorm deel van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming.

Ingevolge die wysigingswet word teikens vir elke rasgroep op vier posvlakke in 18 ekonomiese sektore voorgestel.

Dit sal geld vir alle ondernemings met meer as 50 werknemers.

Paid Content