DStv Channel 403 Saturday, 20 April 2024

Soutrivier vereer plaaslike helde

Die Soutrivier-Erfenisvereniging sê dit is belangrik dat inwoners nie hulle eie geskiedenis vergeet nie.

SOUTRIVIER - Die Soutrivier-Erfenisvereniging in die Wes-Kaap het muurkuns van vier plaaslike vroue onthul om hulle vir hul rol in versoening en nasiebou te vereer.

Die veteraanjoernalis Karima Brown, die politieke aktivis Zuraya Abass, die digter Gladys Thomas en die vakbondleier Gadija Isaacs se gesigte verskyn op die muurkuns.

Hulle het in dié buurt grootgeword.

Paid Content