DStv Channel 403 Saturday, 14 December 2024

Spertyd vir koopkragmeter-opdatering om die draai

Spertyd vir koopkragmeter-opdatering om die draai

Voorafbetaalde elektrisiteitsverbruikers, hetsy munisipale of Eskom gebruikers, het tot 24 November (eerskomende Sondag) tyd om hul meters te herkodeer.

Na die sperdatum, sal jy in die duister sit.

Hier is hoe: Tik die kode 1844 6744 0738 4377 2416 in op jou meter.

Indien daar ’n 1 verskyn op jou meterboks, moet dit opgedateer word.

Indien daar ’n 2 verskyn, is dit reeds opgedateer.

Jy kan ook op Eskom se webtuiste gaan loer vir meer besonderhede.

Paid Content