KAAPSTAD, WES-KAAP - Plaaslike atlete is soms onbewus van die regte waaroor hulle beskik wanneer hul persoonlike beeld onregmatig gebruik word.
Dis een van die maniere waarmee hulle 'n aanvullende inkomste kan verdien, lank na hul speeldae tot 'n einde gekom het.
Justin Ford berig oor nuwe navorsing wat atlete kan help om hulle persoonlike regte te beskerm.