DStv Channel 403 Thursday, 25 April 2024

Sportmanne en -vroue wys hul staal in Namakwaland

Die jaarlikse Namaqua Quest-bergfietswedren en -veldmarathon is die naweek in Springbok gehou.

SPRINGBOK - Fietsryers en atlete van oor die land en die wêreld het hierdie naweek op Springbok in die Noord-Kaap saamgetrek.

Hulle het deelgeneem aan die agtste jaarlikse Namaqua Quest-bergfietswedren en -veldmarathon.

Die Noord-Kaapse Toerisme-owerheid maak staat op sulke geleenthede om besoekers na die provinsie te lok.

Paid Content