Sportsielkundige vertel oor atlete se druk by Olimpiese Spele

Span Suid-Afrika is die afgelope paar weke deur drie sielkundiges bygestaan met hul geestesgesondheid, stresbestuur en prestasie. 

Pieter Kruger het vanuit Parys met Eugenie Gregan oor hul werk met die deelnemers gesels.

You May Also Like