KAAPSTAD, WES-KAAP - Misdaadbestryding in Kaapstad kry 'n tegnologiese hupstoot van meer as R850-miljoen.
Die eerste fase sal oor die volgende drie jaar geïmplementeer word.
Wetstoepassingsbeamptes word met lyfkameras toegerus, terwyl kameras in hul voertuie nommerplate sal kan identifiseer.