Stad Kaapstad poog om afpersing en korrupsie in konstruksiebedryf hok te slaan

KAAPSTAD, WES-KAAP - Owerhede en konstruksierolspelers in Kaapstad sukkel steeds met afpersing en korrupsie in dié bedryf.

Verskeie maatskappye, wat na bewering aan bekende bendeleiers gekoppel is, is op ‘n swartlys geplaas.

Maar ten spyte van al die pogings om die sogenaamde “konstruksiemafia” stop te sit, sukkel privaatmaatskappye om kop bo water te hou.

You May Also Like