Stad Kaapstad “volg riglyne noukeurig vir storting van rioolwater”

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Stad Kaapstad hou vol hulle voldoen aan die regering se regulasies oor die storting van rioolwater in die see.
Dit nadat Action SA onlangs 'n strafregtelike klag teen die metro hieroor ingedien het.
Dié party beweer die stad oortree die Wet op Geïntegreerde Kusbestuur.

You May Also Like