DStv Channel 403 Tuesday, 03 December 2024

Stad Kaapstad wil befondsing vir ramphulp desentraliseer

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Stad Kaapstad vra stééds dat hulle beheer oor brand- en vloedramphulpbefondsing terugneem van die Departement van Menslike Nedersettings.

Die Stad kon voorheen sélf die fondse bestuur en sê hulle word nou vertraag deur die departement se prosesse.

Die Minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, hou egter voet by stuk en sê haar span help slagoffers om spoedige hulp te kry.

Paid Content