Sterkfonteingrotte, Gauteng - Die Sterkfonteingrotte in die Wieg van die Mensdom is amptelik vir die publiek heropen.
Die grotte is in 2022 gesluit nĂ¡ oorstromings veral die ingang beskadig het.
Die Universiteit van die Witwatersrand, wat die grotte nou ten volle bestuur, het van die geleentheid gebruik gemaak om geleenthede vir besoekers aan die grotte uit te brei.