Sting-projek wil vroue in sport bemagtig

Hoewel Suid-Afrika ons eie Vrouedag in Augustusmaand vier, het een plaaslike organisasie op Internasionale Vrouedag hulde gebring aan van die land se voorste vrouesportlui. eNuus se eie Percivale Young het die geleentheid in Johannesburg bygewoon en vertel ons meer.

You May Also Like