Oos-Kapenaars besig met opruimwerk na die erge stormskade in die Kouga-gebied.
In Hankey duur pogings voort om toegang te herstel na Milton, wat afgesny is toe die Gamtoos-rivier verlede week sy walle oorstroom het ná stortreën.
Kevin Brandt het besoek afgelê.