Die stropers teiken olifante vir hul ivoortande, asook die skaars tiervis in dié gebied.
JOZINI, KWAZULA-NATAL - Gemeenskapslede en sake-ondernemings in Jozini is bevrees dat stropery in die gebied, die plaaslike toerisme ekonomie sal knou.
Daar is in Januarie 2023 op toeriste, toe hulle op 'n besigtingstoer op Jozini-meer was, geskiet.
Source
eNuus