Stropersindikate teiken nou ook onthoringde renosters

420 renosters is in 2024 in Suid-Afrika gestroop.

Dit is 79 minder as in 2023.

Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, dr. Dion George, het die effense afname in stropery as bemoedigend beskryf.

Daar is egter kommer oor die onlangse oplewing in veral die Krugerwildtuin, en renosterstroper-hofsake wat sloer.

You May Also Like