Skip to main content

Suid-Afrikaanse jazz-sangeres Gloria Bosman dood op 50

Haar vriende beskryf haar as eg, vol vreugde en passievol.

Huldeblyke stroom in vir die bekroonde jazz-sangeres Gloria Bosman.

Sy is na 'n kort siekbed in die ouderdom van 50 oorlede.

Bosman was bekend vir haar veelsydige stem en vermoë om verskillende genres baas te raak.

Paid Content