JOHANNESBURG - In 2008 het die 18-jarige Morné Harmse met 'n swaard by sy hoërskool in Krugersdorp ingestap, 'n medeleerling vermoor en drie ander mense beseer.
Hy is destyds tot effektief 20 jaar tronkstraf gevonnis.
Veertien jaar ná die grudaad kyk 'n nuwe boek, Samurai Sword Murder, na wat die tienerseun tot so iets kon dryf.