Taalmaand herdenk: Vier Afrikaans met dié boeke

Met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners het Afrikaans op 14 Augustus 1875 sy beslag gekry. 

Daarom is Afrikaanse Taaldag weer landwyd herdenk.

Daarmee saam word Koop-'n-Afrikaanse-Boekdag ook vir die twintigste keer gevier.

eNuus het by Afrikaanse skrywers gaan hoor watter boeke hulle sal aanbeveel.

You May Also Like