Taalraad wil met Kokertoekennings Afrikaanssprekendes inspireer

CENTURION - Afrikaanssprekendes uit uiteenlopende wêrelde is vanjaar weer met 'n Kokertoekenning vir hul werk in dié taal vereer.

Dit is die Afrikaanse Taalraad se hoogste eerbetoon aan diegene wat in Afrikaans 'n verskil maak.

Die oud-WAT-redakteur Willem Botha en die nuusleser Mariëtta Kruger is vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaans uitgesonder.

Daar was ook 'n bekende eNuus-gesig onder die noordelike Koker-wenners.

You May Also Like