GQEBERHA, OOS-KAAP - Talle sorgsentrums vir verswakte mense in die Oos-Kaap sukkel om kop bo water te hou weens die stand van die ekonomie.
Die Gelvan Park-sorgsentrum in Gqeberha is op die punt om hul deure te sluit.
Die bestuur skryf dit toe aan die hoƫ bedryfskoste en gebrekkige staatsondersteuning.