JOHANNESBURG, GAUTENG - Teksmark is vir die eerste keer in Johannesburg aangebied.
Dié jaarlikse projek het in 2016 in Kaapstad begin en is daarop gemik om nuwe verhoogtekste te ontwikkel.
Skrywers kry die geleentheid om hul idees vir tekste aan belanghebbendes in die teaterbedryf voor te lê.