Monday 04 September 2023 - 13:25pm Baie verbruikers is keelvol vir oproepe van telebemarkers. Maar wat is jou regte wanneer iemand jou kontak vir dié vorm van bemarking? eNuus se Melissa Tighy het 'n regskenner hieroor uitgevra.