Terme wat Suid-Afrikaners vanjaar die meeste geGoogle het

Google het pas die tendense vir die mees gesoekte terme, mense, onderwerpe en vrae in Suid-Afrika vir die laaste 12 maande bekend gemaak.

Kategorieë bo-aan die lys sluit bekendes, sportbyeenkomste, openbare vakansiedae en tegnologie in.

You May Also Like