Thabo Bester-ontsnapping: “die regstelsel het weereens misluk”

’n Organisasie wat hulle toespits op die voorkoming van geslagsgebaseerde geweld en seksuele mishandeling, die Tears-stigting, sê hulle is bekommerd oor die veiligheid van Thabo Bester se slagoffers.

Tears sê hulle is ook nie tevrede met die regstelsel se reaksie op die verkragter en veroordeelde moordenaar se ontsnapping nie.

You May Also Like