President Cyril Ramaphosa het onlangs streng gesondheidsmaatreëls aangekondig om voedselveiligheidskontroles by spazawinkels te verbeter.
Dit in reaksie op die sterftes en siektes onder kinders landwyd weens besmette voedsel.
Dokter Gerhard Verdoorn, toksikologiekenner en direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum, het met eNuus hieroor gesels.