DStv Channel 403 Friday, 17 January 2025

Twee breakdancers van SA mik vir plek in Red Bull BC One World Final

Twee breakdancers van SA mik vir plek in Red Bull BC One World Final

Rio de Janeiro, Brasilië - Die wêreld se beste breakdancers het Vrydag nog een kans gehad om 'n plek in Saterdag se Red Bull BC One World Final in Rio de Janeiro in Brasilië te bespreek.

Twee Suid-Afrikaners, B-Girl Courtnae Paul en B-Boy Toufeeq, neem aan die Last Chance Cypher-kompetisie deel.

eNuus se Justin Ford en kameraman Zaid Harris doen verslag uit Rio.

Paid Content