US spog met nuwe navorsingsinstituut

STELLENBOSCH - Die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe biomediese navorsingsinstituut bekendgestel.

Die projek plaas die universiteit aan die voorpunt van biomediese wetenskappe in Afrika.

You May Also Like