Vaarwel, onse Mimi...

Die doyenne van Suid-Afrikaanse opera, Mimi Coertse, is in die ouderdom van 93 oorlede. Haar stem en toonaangewende bydrae tot die opera-landskap, het talle musiekliefhebbers aangeraak. Huldeblyke van haar vriende in die bedryf spreek boekdele van hoe geliefd sy was.

You May Also Like