Van Potch tot Nürnberg: Aardklop strek oor grense heen

Dis nie net plaaslike talent wat hulle staal op Aardklop se verhoog wys nie.

Vir talle produksies het Suid-Afrikaanse kunstenaars kragte saamgesnoer, met hulle internasionale eweknieë.

Een só 'n vertoning is "Mozart to Verdi: Two Faces of Opera", wat in die onlangse Aardklop Kunstefees in Potchefstroom gedebuteer het.

Die Noordwes-Universiteit se Opera Ensemble en die Nürnberg Hochschule für Musik het hiervoor saam, dié twee wêreld-bekende komponiste se werk uitgevoer

You May Also Like