RANDFONTEIN, GAUTENG - Die eienaar van 'n hardewarewinkel in Randfontein haal nuusopskrifte met sy opknapwerk in sy grootworddorp.
Piet Lottering het sedert Februarie al duisende slaggate in die dorp, meestal uit sy eie sak, reggemaak.
Die 65-jarige sĂȘ hy wil nie net mense se motors spaar nie, maar ook hul lewens.