Veiligheid van Wes-Kaapse gesondheidswerkers onder die loep

Gesondheidswerker na aanval: “Ek is gesê ek moet werk toe kom, die werk moet aangaan, daar’s niks wat hulle vir my kan doen nie.”

KAAPSTAD, WES-KAAP - Tussen April en Junie 2022 is meer as 92 mediese personeellede by fasiliteite in die Wes-Kaap aangeval.

Die vakbond Hospersa het hulle kommer hieroor uitgespreek.

Source
eNuus

Paid Content