Verkiesing 2024: Geweld en steun vir die ANC in die soeklig

Die politieke ontleder, Oscar van Heerden, was in die eNuus-ateljee om verkiesingsverwante kwessies te bespreek.

Ons het hom ook oor die moontlikheid van politieke geweld en sy menings rondom steun vir die ANC gepols.

You May Also Like