Verkiesing 2024: Kenner gesels oor koalisies

Die politieke ontleder, Oscar van Heerden, was in die eNuus-ateljee om verkiesingsverwante kwessies te bespreek.

Dit sluit onder meer die kwessie van koalisies en moontlike scenarios rondom dit in.

You May Also Like