Vermeende seksoortreder Gerhard Ackerman in hof

JOHANNESBURG, GAUTENG - Die vermeende seksoortreder Gerhard Ackerman se borgtog is in die hooggeregshof in Johannesburg teruggetrek.

Hy is Sondag aangekeer nadat hy nie Donderdag vir sy hofverskyning opgedaag het nie.

Ackerman staan tereg op meer as 700 aanklagte van onder meer verkragting en die verspreiding van kinderpornografie.

You May Also Like