Sunday 24 August 2025 - 13:49pm Drie legendes is in Kaapstad met die kykNET Silwerskerm-fees se lewensbydrae toekennings vereer.Een van hulle is die veteraan-aktrise Vinette Ebrahim.Sy vertolk tans die rol van Nenna Abrahams in e.tv se telenovelle Kelders van Geheime.