Vier tieners in hof ná plaasaanval

BALFOUR - Die vier tieners wat met die moord op die boer Theo Bekker verbind word, het Donderdag vlugtig in die Balfour-landdroshof verskyn.

Die 71-jarige Bekker is Sondag op sy plaas naby Grootvlei in Mpumalanga vermoor.

Sy vrou, Marlinda, is erg aangerand en sterk in die hospitaal aan.

Paid Content