DStv Channel 403 Friday, 20 September 2024

Voormalige oortreders betreur lewe met ’n misdaadrekord

KAAPSTAD, WES-KAAP - Dit is steeds 'n groot uitdaging vir voormalige oortreders en diegene met 'n misdaadrekord om werk te kry.

Die Strafproseswet van 1977 maak voorsiening vir die skrapping van 'n misdaadrekord, maar talle meen dié proses is nie so toeganklik soos dit behoort te wees nie.

Dit is onder meer omdat die wagperiode om só 'n aansoek in te dien, selfs vir geringe oortredings, 10 jaar vanaf die datum van skuldigbevinding is.

Paid Content