Voorverkiesingspeilings: Politieke ontleder lug sy mening

Die politieke ontleder prof. Pieter Duvenage, het by ons in die ateljee aangesluit om oor verkiesingsake te gesels.

Ons het prof. Duvenhage onder meer gepols oor die verskeie voorverkiesingspeilings en of hy dink ’n mens moet jou daaraan steur. 

You May Also Like