Vreesaanjaende tonele na damwal in Riverlands meegee

RIVERLANDS, WES-KAAP - Inwoners van Riverlands buite Malmesbury in die Wes-Kaap is vreesbevange dat nog ’n damwal kan meegee, nadat twee damme se walle Donderdagoggend gebars en groot skade veroorsaak het.

Honderde mense is ontheem en word tydelik by ’n plaaslike laerskool en kerksaal gehuisves.

You May Also Like