Vrou help tienermeisies in die township uit moeilike omstandighede

KAGISO, GAUTENG - Kwessies soos tienerswangerskappe, drank- en dwelmmisbruik het 'n vrou van Kagiso genoop om 'n inisiatief te begin wat vir meisies in die township leiding gee.

Die Girls Growth Group het in 2021 met 20 meisies begin, maar bars nou uit sy nate.

You May Also Like