Vrystaat Kunstefees verdryf koue met kuns en kultuur

BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT - 'n Week van teaterproduksies, musiekopvoerings, aktuele gesprekke en visuele kuns het in Bloemfontein begin.

Die Vrystaat Kunstefees word oudergewoonte weer op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat gehou.

You May Also Like