DStv Channel 403 Monday, 20 January 2025

Vrystaatmatrieks weer tops

President Cyril Ramaphosa het die matrieks van 2022 gelukgewens met hul uitslae te midde van groot uitdagings.

Die Vrystaat is weer die topprovinsie met 'n slaagsyfer van 88,5%.

Vyf leerlinge van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein is onder die top 50-presteerders in die provinsie.

'n Paar Oranjeniete het eNuus laat weet hoe dit voel noudat die groot wag verby is.

Paid Content