Vuisvoos inwoners vra dat weermag by Westbury ingryp

JOHANNESBURG, GAUTENG - Die gemeenskap van Westbury in Johannesburg eis dat die weermag in dié gebied ontplooi word om misdaad en geweld te bekamp.

Dit nadat 'n plaaslike sakeman, Ashwyn McCabe, doodgeskiet en een van sy werknemers gewond is.

Die 40-jarige McCabe was die eienaar van 'n winkel wat wegneemetes verkoop en het ook etes aan skoolsnoepies verskaf.

You May Also Like