Vyf raakrugbyspelers van Wes-Kaap samel geld in om SA te verteenwoordig

MACASSAR, WES-KAAP - Dis elke sportman en -vrou se droom om hul land te verteenwoordig.

Vir vyf seuns van Macassar in die Wes-Kaap is hierdie droom nou amper ’n werklikheid.

Hulle is gekies om Suid-Afrika in raakrugby te verteenwoordig, maar dit kom teen 'n prys.

You May Also Like