Dr. Diana Ferrus is verlede week vir haar lewensbydrae tot die kunste vereer.
KAAPSTAD - Die kultuurlegende, Diana Ferrus, het haar digkuns gebruik om die wêreld ’n beter plek te maak.
Dit was die sentiment tydens die Fiësta-toekennings in Kaapstad waar sy vir haar lewensbydrae tot die kunste vereer is.
Source
eNuus