KAAPSTAD - Wes-Kaapse owerhede sê hulle wil verseker dat dié provinsie nooit weer 'n Dag Zero-scenario beleef, soos in 2018 toe krane byna opgedroog het nie.
Die provinsie se geïntegreerde droogte- en waterreaksieplan het ten doel om watervoorsiening te verbeter.