Wapenverkope-bewerings: "Uitvoere, werk in gedrang"

KAAPSTAD - Die spanning tussen Suid-Afrika en die VSA hou moontlik ernstige gevolge vir die plaaslike landboubedryf in.

Suid-Afrika voer jaarliks landbouprodukte ter waarde van R8,5-miljard na die VSA uit.

Produsente geniet boonop belangrike uitvoervergunnings ingevolge die Agoa-handelsooreenkoms.

Die huidige ooreenkoms is geldig tot 2025, wanneer dit hernieu moet word.

You May Also Like